Gehalte plaaslike produkte nou aanlyn beskikbaar

Aangebied deur NG Kerk Proteahoogte

Soek jy iets?

Heerlike tuisgemaakte happies

Bederf jou familie met hierdie kwaliteit produkte

Unieke kunsprodukte beskikbaar

Ons winkel bevat ‘n verskeidenheid “arts & crafts” wat bestel kan word

Pragtige geskenke te koop

Ons aanlynwinkel het iets vir almal. Plaas vandag nog jou bestelling

Beskikbare Produkte

Proteahoogte Mark

Koop aanlyn!

Vanweë die nasionale inperking kan NG Kerk Proteahoogte nie vanjaar ‘n tradisionele wintermark aanbied nie. Ons oplossing is hierdie unieke aanlynmark waar jy jou gunsteling produkte aanlyn kan koop! 

All produkte moet by die kerk opgetel word op die datum wat aan jou gekommunikeer sal word na jou bestelling geplaas is.
Betroubare Platform

Ons kan u waarborg dat elke bestelling wat op ons platform plaasvind eerbiedig sal word.

Kan opgetel word by die kerk

Alle produkte kan slegs opgetel word by NGK Proteahoogte in Brackenfell. Geen afleweringsdiens is beskikbaar nie.

Verskillende betaalmetodes

U kan per EFT of selfs met 'n kredietkaart betaal wanneer u 'n bestelling plaas.

Unieke Produkte

Meeste van die produkte wat op ons platform verkoop word is tuisgemaak en uniek.